Ik heb een dynamo van een renault 9 en de wil ik aandrijven met een kleine benzine motor. Weet iemand hoe ik het dan elektronisch moet aan sluiten op een accu zodat hij deze op laat en dat ik er ondertussen ook stroom vanaf kan halen?
alvast bedankt
John
Scoring disabled. You must be logged in to score posts.
Eers, ek hoop u kan my Hollands verstaan. Die twee connekties met die merke B+ en B- is vir die battery. Die twee kleintjies is vir stroom wat die dynamo nodig het om te werk. Dit is nodig om die "rotor" te magnetiseer. U moet stroom van die battery connekteer aan hierdie twee connekties, + en - , maar dit sal nodig wees om 'n aanskakelaar en 'n liggie in die posietief draad in te bring, want dit is nodig om hierdie stroom aan te skakel waneer die dynamo is besig om te werk, en af te skakel waneer hy stilhou. Waneer u dit eers aanskakel, die liggie sal blink, en dan waneer die dynamo begin werk, sal dit ophou om te blink. Waneer die dynamo stilhou, sal die liggie weer 'n keer blink, en dan moet u dit afskakel.
Ek hoop ek het gehelp.
Vic in portugal.